Lauren Landsberg

La Rochelle Girls’ High

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek wou soos n Prinses voel vir een aand in my lewe aangesien ek net drie groter boeties het wat my altyd terg en soos n baba sussie hanteer.Ek wou ook voel ek is groot en het besluit op n rooi rok oor my blonde hare.Ek wou graag die mooiste Lyk wat ek in my hele lewe gelyk het en het Baie hard geoefen en reg geeet om my droom te vervul….

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media