Laruchell Carstens

Hoërskool Pretoria-Noord

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Oranje was my kleur ek wou anders wees. Ciska Barnard Couture was my ontwerper en sy het dadelik geweet toe ek sê oranje het sy geweet die rok moet uniek wees ek wou uitstaan en ek het my kleur was wow! Oranje is vir my soos die sonsak en ek het die rok en die matriekafskeid saam sien pas met die einde van my skool loopbaan soos die son wat sak en more begin n hele nuwe begin vir my.
My detail op die rok was perfek my rok was off shoulder en n baie hoë slit met n vreeslike mooi baie kort broekie aan die onder kant.
Ek het waarlik perfek en uniek gevoel en dis presies hoe ek wou hê dit moes wees. Q

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media