Larissa Mostert
Hoerskool Rustenburg



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek het hierdie prentjie in my kop gehad van 'n unieke stylvolle rok. Ek het vir maande lank gesoek in die winkels na my perfekte rok. Niks van die rokke wat ek aangepas het was vir my DIE rok gewees nie. Dis toe ek op 'n foto afkom op Pinterest van hierdie bruid met haar stylvolle trourok wat dadelik my aandag getrek het. Ek het van daar af dadelik 'n ontwerper geskakel om vir my hierdie spesifieke rok te maak, net in rooi natuurlik. Hirdie rok het my dadelik laat voel soos Marilyn Monroe tot vandag toe het ek stunning gevoel in my rok.