Larené Beukes
Hoërskool Noordheuwel
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
'n Groen, elegante en gemaklike langmou rok. Ek wou gehad het dat my rok my persoonlikheid moes uitbeeld. Natuurlik en anders. Dit het defnitief, want elke kompliment wat ek gekry het was dat die rok "very me" en uniek was.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Ja
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek het my insperasie gekry van my gunsteling plek in die wêreld. Die woud. Net soos 'n woud vir my n kalm en pragtige plek is, so wou ek gehad het my rok my moes laat voel.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
My lang los moue wat jy op ek kan verstel om op my kouers te wees of afgesak van my skouers af. Natuurlik ook dat ek soos 'n prinses kon voel wanneer die rok in die wind waai.
Datum van matriekafskeid?
2024-09-20