Lara Viljoen
Hoërskool Witteberg



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Na 12 jaar se wag kon ek uiteindelik ook my droomrok gaan uitsoek. Ek het ‘n wye verskeidenheid rokke aangepas. Die oomblik toe ek die rok aagetrek het, het ek geweet dat dit my rok is. Die hoeveelheid tyd en liefde wat in die rok in is verteenwoordig my liefde en tyd vir familie en vriende.