Lara Mari Barnard

Paarl Girls High School

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek was nog altyd mal oor groen!
As ek myself moes opsom sou ek sê ek is ‘n rustige, saggeaarde, elegante jongdame.
Tog het ek ‘n sterk persoonlikheid en weet wat ek wil hê in die lewe.
Dit weerspieël my rok absoluut, eenvoud, elegant en ‘n tikkie goud, want ek is dankbaar vir wie en wat ek is!

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media