Lara de Beer

St Dunstan's College

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het presies geweet wat ek vir my rok wou gehad het. Ek wou ń rok gehad het wat uitstaan en tog eenvoudig genoeg om dit nie oorbodig te maak nie. Ek het ń groot persoonlikheid en ń kleur gekies wat daarby pas.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My sussie, Nikki, het ń rooi rok gedra vir haar afskeid en sy het asems weggeslaan. Ek en my sussie was nog altyd baie naby aan mekaar. Sy is my beste vriendin. Baie mense vervar ons soms dat ons ń tweeling is. Toe ek haar in daai rooi rok sien toe weet ek dat dit my kleur sou wees.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die gunsteling deel van my rok was die wye romp wat my soos ń prinses laat voel het en die fyn detail op die rug met gekruisde bandjies. Die feit dat my rok rooi was het my ń dèjávu gevoel gegee wat my 5 jaar treug gevat het toe my sussie asems weggeslaan het en hierdie jaar was dit my beurt.

Datum van matriekafskeid?

2024-05-11

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media