Lara Botha

Midtsream College

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Hierdie rok is 'n pragtige, vloerlengte balrok in 'n ryklik koninklike blou kleur. Die rok het 'n elegante voorkoms met veelvuldige lae van tulle fabric, wat dit 'n vol en vloeiende effek gee. Die rok se bokant is noupassende met 'n korset-agtige rug wat vasgebind word. Die rok is straploos, wat die skouers en neklyn mooi beklemtoon en 'n tydlose, klassieke gevoel gee. Die onderkant van die rok bestaan uit lae van tulle fabric wat 'n gelaagde, geplooide effek skep, wat beweging en dimensie aan die rok toevoeg.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Midstream College

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My inspirasie vir 'n rok soos hierdie, was om 'n balans te vind tussen elegante en dramatiese styl. Die sagte lae van tulle bring vloei en beweging, terwyl die koninklike blou kleur krag en grasie uitstraal. Ek het na baie sulke tipe rokke gekyk en het meestal op Pinterest my idee gekry

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die pleats op die rok en die hoeveelheid lae wat die rok het. Hy is dalk groot en die feit dat hy glad nie ongemaklik was nie!Ek het baie gehot van die lae van die rok.

Datum van matriekafskeid?

2024-10-05

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media