Lanike Lensley
Hoërskool Fochville



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
ń Unieke rok met twee dele aan die ontwerp,die onderste rooi “mini” rokkie wat met rooi en pienk kristalle versier is,wat onder n “jas” ( in ń dieper skakering van rooi) gedra word.
Die jas het een mou,ń lang sleep,ń belt wat om die middel vasmaak in ń los strik op my sy.
Die ontwerp pas by my persoonlikheid,en my siening om eie aan myself te wees.