Lane Kruger Merensky Landbou Akademie Deel: Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse Off shoulder, om skouerlyn te beklemtoon, prinsesstyl gee gevoel van ekstra lengte, kleur om by oë te pas, sleep 'n moet. Skool se matriekafskeid bygewoon? Ja Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok? Belangrik om elegant en stylvoel te lyk, wou 'n natuurlike voorkoms gee, maar tog uitstaan om jou twee keer laat kyk. Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok? Mal oor my "off shoulders" die sleep en ook die materiaal wat deurentyd geskitter het. Datum van matriekafskeid? 2024-09-19