Landè Engelbrecht

Hoërskool Zwartkop

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Matriek afskeid is elke meisie se droom waaraan jy so lank beplan tot daardie onvergeetlike dag aanbreek.

Toe ek my rok met my ontwerper, Natalie Jefferys bespreek het, het die volgende 2 p’s uitgestaan-prakties en prinses vibe! My rok is ‘n twee stuk sodat ek maklik die bo en onderkant kan vervang met iets anders soos byvoorbeeld selfs jeans by die bo-stuk. En sakke in my romp was verseker ‘n moet! Die oomblik toe ek my rok aangetrek het, het ek sonder twyfel geweet hoe Aspoestertjie moes voel to haar droom bewaarheid was!

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media