LANA THIART
Hoërskool Hopefield



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek dra nooit pienk nie so niemand het verwag ek sal die kleur kies nie. Ek wou iets kies wat plein is maar tog die oog vang. My ouma van 77 het my matriekafskeidrok gemaak.