Lana Smit
Hoërskool Wilgerivier
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek wou van kleins af n wye matriekafskeidrok gehad het. Ek het my rok self ontwerp en aan my ouma oorgegee wat dit n werklikheid gemaak het. My rok is van swart fluweel gemaak met silwer detail wat bo-oor hang, en 'n oop rug met deursigtige moue. Ek wou gaan vir die "villain look" vir my matriekafskeid.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Hoërskool Wilgerivier
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek het my inspirasie vir my matriekafskeidrok by een van my gunsteling boekkarakters gekry waarmee ek baie kan identifiseer.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
My gunsteling deel van my rok is my oop rug en my lang deursigtige moue asook my romp,met die silwer bo-oor,wat in n klein sleep eindig.
Datum van matriekafskeid?
2024-09-20