Lana Geyser
Hoerskool Garsfontein
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
My rok is 'n A-lyn moulose Emerald rok met die mooiste borduur en apliek werk. Ek het geweet dat ek my rok uniek moes wees. Ek het lank na verskillende rokke gekyk en het baie van die bostuk van my rok gehou. Hierdie moulose rok is gemaak van welige Georgette materiaal en borduurwerk wat ure geneem het, die rok omhels jou kurwes op al die regte plekke, wat jou natuurlike skoonheid beklemtoon.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Colesseum Royale Pretoria
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek wou dit klassiek en elegant hou, die rok was spesifiek vir my gemaak. Ek wou 'n rok he waarin ek gemaklik sou voel met die regte hoeveelheid "bling". 'n Rok wat my persoonlikheid uit bring en waarin ek kon dans!
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Die bostuk van my rok was my gusteling deel. Dit is met die fynste borduur en apliek werk aan mekaar gesit. Ek, my ma Marozane en my ontwerper Marike van Marike's Wedding Designs het my rok haarfyn beplan. Elke keer as ek 'n passing bygewoon het, was ek so opgewonde dat my droom rok voor my oe geskep word.
Datum van matriekafskeid?
2024-09-21