Lamour Lombard

Gelofte

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Die rok het vir my in n baie moderne manier uitgestaan bo al die ander. Die fyn silwer diamante aan die bo-kant en die sjampanje kleur was iets besonders en anders as ander rokke.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

As ek eerlik is, was daar nie werklik n inspirasie nie. Dit was meer van n droom-oomblik toe ek myself in die rok sien vir die eerste keer. Ek het dadelik geweet dis dié rok vir my, en het nie eers verder gesoek nie.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunstelling deel was definitief die bo-kant se fyn diamante en net hoe die rok in die algeheel ontwerp is. Dit het my soos n werklike prinses laat voel.. Dit was werklik my droom matriekafskeidrok.

Datum van matriekafskeid?

2024-09-14

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media