Lalique Broxham
Ligbron Ermelo



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
As 'n kaalvoet plaasdogter boskind met 'n krieketkolf in die hand, wou ek nie die tradisionele matriekafskeidrok aantrek nie. Na 'n uitgerekte soektog wat deur my ma geloods is en duisende fotos later, het ek nog geen idee gehad nie. Gelukkig het Thomas Webb my persoonlikheid gou opgesom en met die perfekte oplossing van 'n broek/rok kombinasie na vore gekom. Thomas het die uitrusting ontwerp wat my persoonlikheid perfek gekpomplimenteer het.
Uitrusting ontwerp – Thomas Webb
Grimering – Lizelle Pienaar
Fotograwe – Adele Smit en Tia Labuschagne van AT Our Studio Ermelo