Laenette Bruwer

HTS DROSTDY WORCESTER

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My eerste idee van hoe my rok moes lyk was baie anders as die eindproduk. Ek wou 'n "Old Hollywood" gevoel hê. Ek het my rok ontwerp deur om al my gunsteling dele van verskillende rokke bymekaar te sit en het op die ou end die mooiste rok as die finale produk ontvang! Ek wou iets gehad het waarin ek kon gemaklik en mooi voel , iets wat by my lyf sou pas en ek wou elke liewe gedeelte spesiaal maak. My Pa is oorlede en het my Ma as verrassing n briefie van my pa laat druk en in my soom laat vaswerk sodat hy ook deel kon wees van my aand.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media