La-Rochelle Van Blerk

Outeniqua Hoerskool

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My hart het gesoek na n rok wat my persoonlikheid weerspieel, iets wat die uniekheid beskryf. Die rok het my heel aand op my gemak laat voel. Dit was baie oogvangend. Dit het my heel gunsteling kleur uitgebeeld en ek niks anders gesoek nie. Die rok het al my verwagtinge en drome oorskry. Stylvol,uniek en tydloos.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media