Kyra Naude

Hoërskool Ellisras

Ouderdom

18

Skool

Hoërskool Ellisras

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

Ek het ongeveer 2 jaar terug n rok gesien met die kleure en dadelik verlief geraak op die ontwerp. Ek wou graag ongewone kleure dra maar iets wat gemaklik sal sal wees om die hele aand te tans en te kuier. Hierdie rok was absoluut die perfekte kleur en ontwerp! Ek het die ongelooflikste matriekafskeid gehad!

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

Ek wou graag n rok dra wat nie die gewone kleure was van n aandrok nie. Die een skouer ontwerp was perfek vir my. Ek wou graag n groot strik gehad het - verseker n statement! Die strik was absoluut n moet, en het my rok laat uitstaan! Die rok was absoluut perfek!

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

Die strik was my gunsteling, maar ook die lang pienk sleep - eintlik kan ek nie kies nie! Die hele rok was absoluut perfek!

Datum van matriekafskeid

2025-10-03

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media