Kyla van Schalkwyk
Hoërskool Kempton Park
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Dit is geïnspireer deur n "corset" rok. Dis n sky blue rok met rose gold en donker blou diamantjies op. Die ligte kleur van die rok komplimenteer my blou oë en blonde hare.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Ja
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek wou 'n rok gehad het wat buite my gemakzone is...ek het 'n foto gesien van n corset rok en geweet dis wat ek wil hê. Ek wou die hele rok iets anders maak wat ek nie gewoonlik sal kies nie. Inplaas van 'n normale, een kleur materiaal het ek gekies om 'n meer kleurige materiaal met klein diamantjies te kies.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
My gunstelling deel van my matriekafskiedrok is die boonste gedeelte. Ek voel dit komplimenteer my lyf so goed en dit laat die materiaal meer uitstaan. Dit bring die hele corset idee na vore wanneer die rok gesien word.
Datum van matriekafskeid?
2024-09-21