Kyla Linde

Hoërskool Wilgerivier

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het nog altyd van die "corset bodice" idee gehou. Het nooit in my lewe gedink dat ek 'n swart rok sou kies vir my matriekafskeid nie maar die idee in jou kop is nie noodwendig wat op jou lyf werk nie. So het ek gesien toe ons rokke aangepas het vir die matriekafskeid. Toe ek die rok aanpas het ek geweet dis my rok. Het gevoel of die rok spesiaal vir my gemaak is.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Wilgerivier

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek wou 'n rok hê wat by my as mens pas. Ek het die "wow" faktor gesoek maar wou steeds Kyla wees. Die rok was vir my elegant met die "wow" waarna ek gesoek het.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Daar is so baie. Natuurlik die corste bodice deel met die mooi kant werk. Die slit van die rok wat met 'n ronding gesny is wat heeltyd been wys en hoe die rok my lyf op net die regte plekke gekomplimenteer het omdat ek 'n kort meisie is. En dan het die rokkie extra bandjies gehad wat ek kon aansit toe ons begin dans so het my rok ook eintlik twee verskillende style.

Datum van matriekafskeid?

2024-09-20

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media