Kwame Moabi

St Michael’s School for girls

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Om my droom te leef het die mees gesogte ontwerper, Casper Bosman, my idees vertaal en met sy help en voorstelle my ideale rok ontwerp. Dit was omtrent ń opwindende proses wat ek vir altyd dankbaar sal bly.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

The Buffalo venue in Bloemfontein.

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My tydlose en klassieke rok is geinspireer deur een van my gunstelinge supermodelle. My verlange was nog altyd om uit te stap in my matriekafseidrok asof ek in die wêreld se mees gesogte modevertoning aanloopbaan stap.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die egte gansvere aspris geplaas rondom my heupe was omtrent die drama vir my. Dit was die finale aanraking wat die rok besonders gemaak het en teen anders laat uitstaan. Dit was die “moment”.

Datum van matriekafskeid?

2024-09-20

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media