Kristen de Klerk
Garsfontein Academy



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek is glad nie n traditionele tipe persoon nie, en hou daarvan om myself te wees. Ek is mal oor pienk en madeliefies en skroom nie om my eie identiteit te weerspieël nie. Ek is glad nie bang om my styl en persoonlikheid uit te beeld nie en my rok getuig juis daarvan. My naam is Kristen de Klerk en ek is n introvert, n saggeaarde persoon wat hou van pienk, madeliefies en ek is gek oor diere en is trots op wie Ek is.“ Why blend in when you can stand out”
Stem vir my as jy glo om jouself te wees.