Kristel Nieuwoudt
Volksrust Hoërskool
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek het geen prentjie gedurende my skool loopbaan gehad van presies hoe my droom rok moet lyk nie. Ek het wel geweet watter styl ek graag sou dra. Nooit gedink ek sal 'n rok sonder bandjies dra met gemak nie.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Ja
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Niks het my voorberei vir die eerste oogopslag nie. Ekt net geweet dis presies wat ek nie geweet het ek soek nie!!
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Die vere detail en die subtiele blink was net perfek! Iets uniek.
Datum van matriekafskeid?
2024-09-19