Klara Mari Botha
Ben Viljoen
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
My rok is deur Kaleb by Werner Dey Couture gemaak. Ons moes vier keer Parys toe aan vir beplan, pas en pas en die " Big reveal" Wat n belewenis! Ons was elke keer n groep en die kuier was vreeslik lekker.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Ja
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek het gevra vir n kleurvolle rok, hulle moes die hele boksie vetkryt gebruik. Blomme was vir my belangrik. Ek wou he dit moes lyk asof die blomme op my lyf gegroei het, dit moes deel wees van my!
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Behalwe die pas en kuier in Parys het ek gehou van hoe die rok my laat voel het. Ek het spesiaal gevoel, en elke oomblik in my rok geniet.
Datum van matriekafskeid?
2024-09-18