Kirsten Fourie
Rustenburg Hoerskool (RHS)



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Kirsten se rok is 'n weerspieeling haar sprankelende, vrolike persoonlikheid. Sy het reeds vroeg beplan aan die stylvolle, dog sagte ontwerp. Ouma Rina von Wielligh het die voorreg gehad om haar sprokies-rok te skep en het baie ure en liefde daaraan gewy. Baie spesiale oomblikke is gedeel terwyl Ouma en kleindogter aan die rok gewerk het en Kirsten het haar droomrok met baie trots gedra.