Kirah de Graeve

Hoërskool Schoonspruit

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het lank gesoek na n rok wat by my ligte vel kleur sal pas maar asook beskostigbaar sou wees. Daarom het ek gaan kyk op aanlyn vir n rok. Ek het afgekom op die Burgundy kleur keuse en het n rok gekies wat my lyf vorm sou mooi pas en sowel as n glimlag om my gesig sou sit wanneer ek in die spieël sou kyk. Die rok kom tot by die enkels voor met n 'slit' tot by die bo been. Die rug is oop met die 'straps' wat oor mekaar kruis. Met die agterkant van die rok het dit uit gevleuel en reedelik n oordentlike afstand agter n persoon gesleep.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My inspirasie was die gemaklikheid daarvan en hoe ek oor myself gaan dink daarin. Wanneer ek n kleë stuk aantrek qil ek gemaklik maar asook asemrowend voel, en die rok het dit alles uitsteekend laat lyk.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunsteling deel sal definitief die agterste deel wees wat so lank was. Dit het karakter aan die rok gegee en verskaf n persoon asook meer selfvertroue.

Datum van matriekafskeid?

2024-09-19

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media