Kira Few

HTS Witbank

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Oorspronklik wou ek nog altyd ń geel rok gehad het,maar toe ek die kleur sien het ek geweet dis wat ek wil hê! My ontwerp is van drie verskillende rokke wat ek gekombineer het..en tannie Judy van Judika het my droom omskep in ń realiteit.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media