Kimé Steenkamp
Hoërskool Dr EG Jansen



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Die meisie wat my rok gemaak het, het my eerste model-rokkie op die ouderdom van 4 jaar gemaak. Sy ken my so goed dat ek en sy materiaal en kant gaan koop het en my rok het net gebeur. Ek voel my rok weerspieël die glinster in my oë en die sagtheid van my gelukkige hart.