Kiara Raubenheimer
Hoërskool Driehoek
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek hou nog altyd van helder kleure. En om ń kombinasie van my twee gunsteling kleure oranje en pienk te kon gehad het was nog altyd my droom. En die eindproduk van die twee kontrasterende kleure het die ding gedoen.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Ja
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Om ń rok saam te gestel het met eenvoud en nie te veel tierlantyntjies nie, maar tog iets buiten die gewoon en my op my beste te laat gevoel het die aand. Om ń “fashion statement” te maak laat my altyd in my beste elemente wees.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
My neklyn wat geloop het tot agter in die middel van rug. Maar die kersie op die koek was my skoene.
Datum van matriekafskeid?
2024-09-19