Kiara Hendry
Oos - Rand Akademie
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek het verkies om nie my rok te laat maak nie, aangesien die risiko van iets wat verkeerd kon gaan te groot was. Daarom het ons na rokke gaan soek, en toe ek hierdie spesifieke rok sien, het ek dadelik verlief geraak!
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Oos - Rand Akademie
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek is versot op roosgoud, en ek het geweet ek wil 'n rok hê wat in daardie kleurpalet val. Die glans en elegansie van roosgoud het my keuse geinspireer.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
My gunsteling deel van die rok was hoe uniek dit is. Die kombinasie van roosgoud krale, 'n subtiele blou ondertoon, en die sagte vuilpienk kleur het my liggaamsvorm sowel as my velkleur perfek gekomplimenteer. Ek het regtig soos 'n prinses gevoel.
Datum van matriekafskeid?
2024-09-20