Kiara Esterhuizen

HS Driehoek

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My mikpunt was om 'n klasieke, stylvolle en elegante ontwerp te kies.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Die oorspronklike idee wat ek in my gedagtes gehad het, was eintlik helder klere en uitspattig. Ons het besluit om verskillende style en kleure aan te pas maar niks het my aandag geprikkel nie. My pa het rustig deur gestap terwyl ek aangepas het, en met hierdie nommertjie voorendag gekom (wat ek nooit eers oorweeg het nie), maar toe ek hom aantrek het ek geweet dit is my rok

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Ek het gehou van die slit by my been en die effense detail wat die elegansie uitbring.

Datum van matriekafskeid?

2024-09-19

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media