Keira Marce
Hoerskool lydenburg
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
My rok is pink en vol blinkers met sakke aan beide kante met diamant kettinkies by my rug en by my arms
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Ja
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek het ʼn klomp inspirasies by mekaar gesit om my unieke rok te ontwerp
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Die feit dat ek sakke gehad het
Datum van matriekafskeid?
2024-09-19