Keara Delport
Die Brandwag Hoerskool



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek het my rok gekies om by my persoonlik te pas en as gevolg daarvan kan ek my rok op drie verskillende maniere dra, met of sonder 'n mou, met of sonder 'n sleep of sonder albei. Ek kan besig en "loud" wees of beskeie en stil. Ek het 'n kleur gekies wat jou twee keer laat kyk, want ek hou daarvan om 'n indruk te maak as dit kom by my stylkeuses.