Kayrom de Klerk



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek is Kayron de Klerk, ek is agtien jaar oud en is n matriek by Hoerskool Oudtshoorn.Begin van die jaar was ek geboelie by my skool deur mense wat ek geglo het was my vriende. Ek was later met biologiese depressie diagnoseer en in die hospitaal gele vir n week. Als in my lewe het soos n swart donker wolk gevoel. Toe ek begin better word het ek besluit om my rok goud te maak ,want ek glo dat iets so herder soos goud kan enige een se dag ver better te maak en dat ek uit n donker stadium in my lewe, sterker en met meer selfvertroue daardie doker tuie oorkom het deur die help van my ma , my ouma ,vriende en famliewnat elke dag in my geglo het en daar vi my was. My rok was deur die wonderlik Christiaan Ras ontwerp. My rok was geinspireer deur n mooi foto wat ek op Pinterest gesien het wat deur die koningin van Egipte , Cleopatra geinspireer is. EK het my rok eenvoudig as moontlik gehou deur om n egiptiese goud te gebruik wat my rok laat ander lyk as die ander goud klere.Die agterkant van my rug is oop slit gehad wat 12 cm lank is, wat n mooi ronde slit maak.