Kaylin van der Westhuizen

Hoërskool Waterkloof

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Die mikpunt met my ontwerp was pure old Hollywood glamour – elegant en tydloos. Ek het saam my ontwerper, Roedolf D Couture, gewerk om díe visie te bereik. Saam het ons besluit op swart fluweel, 'n lae rug en 'n lang slee vir ekstra drama. Ons het ook baie gefokus op die perfekte fit, om die prentjie te voltooi.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media