Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
My rok van Ernst Shütz is ‘n eenvoudige ontwerp maar maak tog n blywende indruk
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Wesvalia
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Duck egg was vir my ‘n opvallende kleur. Ek het gesoek vir ‘n rok wat by my pas, eenvoudig maar tog anders
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Die rok was vir my in totaliteit … WOW!
Datum van matriekafskeid?
2024-09-30