Kaylen Theunissen
Hoërskool Dr. Malan



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Uiteindelik het ek die geleentheid gehad om na 12 jaar my droom matriekafskeidrok te kon dra.
Ek het besluit op die kleur Blou en Goud.
Blou, was nog altyd vir my n elegante kleur en dit straal my rustige, omgee persoonlikheid uit.
Goud is n kleur wat my inspireer om altyd my beste te gee.
Die oomblik toe ek hierdie rok aantrek, was ek op my gemaklikste en die rok het presies beskryf wie ek is as persoon.
Ek het my eie rok ontwerp, deur die kombinering van my eie idees. Dankie aan B.Lourens wat die finale produk gemaak het.