Kaylen Somers
Hoërskool De Aar



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek droom al baie lank van my matriekafskeid rok…navorsing gedoen van een rok na die ander, maar blou is die kleur waaroor ek droom, maar nie enige blou rok nie… n sagte blou rok, elegant onder met blink detail bo! Dit komplimenteer my sagte, opregte persoonlikheid. Ek kon nêrens n klaar gemaakte een vind nie. El Heathcote Designer Wear wat my rok gemaak het, het my hele droom en persoonlikheid in my rok ontwerp en vasgevang en sy het self die onderste kleur materiaal van my rok gekies. Toe ek die rok aanpas na dit klaar was, het ek gevoel ek glunster tot volmaak en tevredenheid, want my droom rok is presies soos ek dit wou hê, asemrowend mooi!