Kayleen Cornelissen
Hoërskool Driehoek
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
My rok komplimenteer my liggaamsfiguur en die detail op my rok gee die effek van 'n Naaldekoker se vlerke…wat met die hand geverf is. 'n Naaldekoker simboliseer Voorspoed en Harmonie. Die bloukleur van my rok herrinner my aan die naghemel met duisende sterre wat skyn.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Ja, H/s Driehoek
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Met die beplanning van my rok het ek geweet dit moet iets uniek wees. Ek het dadelik gedink aan my rol model, Gigi Hadid, se MET GALA rok in 2018. Toe ek die rok sien het ek geweet "DIS my matriekafskeid rok!"
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Die glitter!! Vandat ek kon spoeg en plak het ek van glitter gehou. Ek kon voel hoe my innerlikke kind gehuppel het van blydskap omdat my rok so baie glitter op gehad het.
Datum van matriekafskeid?
2024-09-19