Kaylan van den Berg
Pretoria Noord Hoërskool



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Na baie oorweging oor watse tema ek wou hê vir my rok, het my pad gekruis met ontwerper Carika Nel, wat my idees en visie op papier kon sit.
Ek wou n "Black Swan" tema – 'n donkerder weergawe van n prinses rok gehad het en Carika het dit in 'n elegante, stylvolle swart skepping verander, wat nie die normale prinses rok was nie.
Die swart rok is steeds vroulik, elegant en stylvol maar het n meer dramatiese ondertoon.
Swart is n klasieke kleur vir n aandrok en die verwyderbare 'cape' wat bo-oor vas kom, gee 'n vloeiende afronding aan die rok wat baie detail in die bo-stuk van naderby getoon het.
Die lang sleep het die dramatiese element van die rok meer beklemtoon