Kayla Steyn

HTS Middelburg

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het gedink Gerrit Pienaar van Claris Designs gaan my wegjaag toe ek eers begin verduidelik hoe ek my rok graag voorstel en wat ek gladnie van hou nie … maar hy het net daar ‘n prentjie geteken, en die rok is presies so gemaak.
Dit was ook belangrik vir my om die rok weer na ‘n ander geleentheid te kan dra, en daarom het ek nie te veel ekstra’s bygevoeg nie … die materiaal was perfek vir my nederige en opregte persoonlikheid: “Less is More”.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media