Kayla Samuel

Elohim Tutor Centre

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het van die begin af geweet my rok moet 'n helder skakering van pienk wees en die ontwerp moes by my persoonlikheid pas met 'n oop rug en 'n wyer romp onder. Ek het idees gekry op instagram en verskeie webtuistes en so het die styl bymekaar gekom. My lipstifie moes dieselfde kleur wees as my rok en verder moes my grimering natuurlik wees wat dan die hele prentjie vervolmaak.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media