Kayla Pretorius

Hoërskool Middelburg

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Tannie Lucy is ‘n “legend” in Newcastle, my tuisdorp. Ek wou al van 10 jarige ouderdom eendag een van haar rokke gehad het vir my matriekafskeid. 8 Jaar later bly ons nie meer daar nie, maar my prentjie het lewe gekry in haar ateljee.
Dit was n feesvier geleentheid saam met almal wat vir ons spesiaal is!

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media