Kayla Michau

Hoërskool Kanonkop

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Kant was gebruik vir my rok se boonste gedeelte. Die onderste gedeelte was van bruidsnet en satyn. My ontwerps keuse was iets wat uit n sprokie moes wees en asems moes wegslaan lae rug met kant afgerond, vloeiend en n unieke kleur waaroor mense moes wonder is dit groen, grys of albei…

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media