Kayla-lee Verster
Fochville Hoërskool
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek het altyd gedroom om soos 'n Disney Prinses te voel .Ek wou ook graag stylvol ,klassiek en tog ook modern voel.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Fochville
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ons het met kleur gespeel en toe ek die materiaal sien het ek dadelik aan Egiptiese godin gedink..En van daaraf het ek geweet dit is wat ek wil hê.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Die snit is so gemaklik en die materiaal is nie swaar nie..Dit het die vloei so gekomplimenteer.En as jy loop het dit soos water wat troebel gevloei.
Datum van matriekafskeid?
2024-09-19