Kayla Hartzenberg
Hoêrskool Brandwag
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
My rok het n lae rug wat baie elegant vertoon, die kleurkeuse is n sagte roosgiud kleur wat my blonde hare en gelaat komplimenteer.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Hoêrskool Brandwag
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Die sagte pienk verteenwoordig die bewusmaking van borskanker. N saak wat na aan my hart lê sedert ek my stiefpa aan ianker verloor het vroeg hierdie jaar.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Die elegante A-lyn vorm is baie verslankend en die manier hoe die rok skitter in die lig was my gunsteling deel.
Datum van matriekafskeid?
2024-09-18