Rok was ontwerp deur Lizan Zondagh Couture in Boksburg. Toe ek die rok sien was ek totaal en al versot op dit gewees die kleur van rok was uniek en die materiaal met die blinkers het dit net daai ekstra detail gegee
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Hoërskool Hugenote Springs
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek wou nog altyd soos 'n regte prinses lyk het. Wou graag he die kleur en styl moet uniek wees.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Die feit dat ek soos 'n prinses gevoel het en dat dit 'n balrok met hoepel was so as ek ronddraai het die pragtig gelyk