Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
My matriekafskeidrok is 'n pragtige helder smaraggroen, 'n kleur wat perfek by my oë pas en simbolies is van die nuwe seisoen en nuwe begin wat voorlê. Die lang spleet in die rok beklemtoon my lengte en dra by tot 'n elegante en selfversekerde voorkoms.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Ja 17 September
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
My inspirasie was myself, want ek het die rok laat maak wat by my liggaam en persoonlikheid pas. Elegant – speels- helder.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Dit was die kleur van die rok , wat my persoonlikheid en uiterlike voorkoms gekomplenteer het.
Datum van matriekafskeid?
2024-09-17