Kay-Lee Burns
Hoërskool Hugenote



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Elegansie is die enigste skoonheid wat nooit vervaag nie. N ombre gevoel vloei vanaf die boonste swart "off the shoulder" styl, tot na die onderste gedeelte van n bloed rooi dutchess satin materiaal.